file July 2009 Moms

15 years 6 months ago #174330 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re: July 2009 Moms
Asb Monique! :laugh: Jy is so maer soos 'n kraai en ek is nog net sewe weke. Gaan regtig hard probeer om die keer nie meer as 10 op te tel nie.

Marilu, jy lyk fab, ek het jou gesien en jy is KLEIN! Laat jouself toe om nou en dan te cheat. Nou's ek honger...

Lizel, ek is so bly vir jou!!! Dit is baie goeie nuus!

Oh no, Elrike, shame! Ek hoop regtig jy voel beter. Dis AAKLIG. Ek sê eerder niks, nettou begin ek ook weer so voel.

Lonie, direk na ek gekraam het, het ek vir my dokter gesê (skreeu) "Die volgende een is 'n keiser!", maar nou het ek al weer al daai PYN vergeet en kan nie wag om weer te kraam nie. Die nege maande swanger kry my onder. Ek is nie so erg mal daaroor om swanger te wees nie. Hou net van die maag vir so 'n tydjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #174327 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Monique die P&P doeke werk regtig goed. Ek het al SOVEEL gemors geeet hierdie week..'n hele groot cadbury slab, vandag 'n paashasie (kleintjie), gister twee paaseiers, gister 'n slice kaaskoek en helfte van Renier se custard slice..en vandag 'n melktertjie!!! Hectic!! As ek so aanhou gaan ek weer al 9kg optel!!!!!!! :( :(

Jy's so maer jy hoef nie eens gewig te verloor nie :)

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #174321 by Moeksie
Replied by Moeksie on topic Re: July 2009 Moms
Dankie marilu. Ek't gister die 1ste keer 'n choc geeet in amper 2 weke! OK, net 'n halwe maar dit was vrek lekker! :)

Ek gaan stian ook mu permanent op PnP doeke sit - dit werk dieselfde as HG vir amper helfte die prys!?

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #174314 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Jana ek hou niks van Pampers nie haha :) Het nou die dag 'n pak gekoop want het uitgerun uit doeke en dit het gelek! Ek dink die HG en P&P doeke fit net beter vir Migs?

Lizel ek's so bly die telling het so mooi opgegaan!! :laugh: Moes nou lag vir jou wat 2 doeke opsit :)

Lonie Migs pee haar doek so vol dat dit so ROND staan so ek ruil maar eerder voor dit lek.
Dis waar wat jy se..na die tyd dan dink mens dit was nie so erg nie. Ek se dit nou van my swangerskap maar as ek mooi gaan dink dan onthou ek die konstante sooibrand en my geswelde bene..not fun :)
Geniet die swemles en neem foto's!!!!

Ai toggie Elrike..jammer om te hoor van die MS. Moet jy nie maar meds kry by die Gynae nie?

Monique so bly om te hoor dat Stian ok is :) Groot seuna!
Ek het so erg gefaal met die 'reg eet' die week..het my oorvreet aan chocolates en kaaskoek en sweets woensdag en vandag het ek WEER choc geet..PMS is 'n bitch!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #174302 by Moeksie
Replied by Moeksie on topic Re: July 2009 Moms
Hi everyone!

Thank you for all your cmcerns but Stian is absolutely fine! He was fine right after the grommets and so hiper-active! I had my hands full with him yesterday! So he's back @ school today.

Lizel, ek's so bly jou telling is op! Weet jy ek't met al2 my swangerskappe spotting gehad - met Stian was dit eers op 13 weke en na my miskraam so ek was baie gestress! Met my miskraam het ek dadelik bloedrooi en baie gebloei met erg krampe. Sterkte! Probeer nie stres nie!

Elrike, ek was met al2 geboortes geknip en het baie steke gehad! Ek't 20 minute na S se geboorte self gaan bad en als - kon nie met M agv epiduraal. Ek kon wel vir 'n ruk nie plat op my boude sit nie en moes kant toe leun. En dit was vir weke na die tyd nog sensitief al was dit al lankal gesond - maar ek kon nogsteeds my daaglikse goed doen.

Jana, nou laat jy my crap voel. Ek weeg dieselfde as 'n swanger vrou! Na NOG 'n week se suksesvolle weight-loss! LOL!

HI TO EVERYONE ELSE, I'm typing from my phone, so i'm struggling a bit!

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #174280 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re: July 2009 Moms
Lizel - ek is baie bly dat jou telling so mooi opgetel het! Ek is seker daar is niks om oor bekommerd te wees nie!!! :-)

Ek gaan my woorde terug trek van die nie naar............ Vandag het die naarheid my dubbled en dwars geslaan, net nadat ek gepost het ek voel besonders goed.... toe tref dit my!!! Ek het nou al 'n paar keer gehol en gaan nou weer.... Jitte dit is aaklig! Die vleispasteitjies werk nie.... Ok, niks werk nie!!

8 weke.... dit is seker maar om my net weer te laat onthou, dat ek kan ook naar wees!

Ons gaan nou nie die baba sien vandag nie.... Ons moet eerder Maandag gaan... (Dit is soos wat sy laat weet het)

Nou ja, lekker naweek almal! Ek gaan maar le....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #174278 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re: July 2009 Moms
Thanks Pat, yes my mom works at Lancet. It did went up really well so I am holding tumbs

Lonie, geniet die swem les van Amber. Ek stem saam met jou het ook gedink dis vrek erg die keiser en nou is dit nie meer so erg nie. Geniet jou naweek en sterkte met die trek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account