Sjoe maar julle chat baie
The interview went ok..I feel underqualified for the job so don't think I'm going to get it.
Lizel ek hoop regtig die spotting is normaal!! En JA jou gynae moet eers vir jou help voordat sy kan huistoe gaan vandag. xxx
Sumaya Migs usually drinks half a bottle of water and a full bottle of milk when going to bed. Then I change her nappy (while she's asleep) when I go to bed (anything between 10-11). Then she wakes up once or twice and each time she drinks a bottle of water or a bottle of milk. We HAVE to change her nappy twice a night otherwise it leaks.
Nayeela it's so cool that K is going to become a tiny model

Congrats!
Binks good luck with the shots!
Ek's obviously 'n pissie as dit kom by pyn want my sny was SEER. Ek het 'n hele paar steke gehad binne en buite! Ek kan onthou ek het die dokter op 7dae gebel en gese ek soek ONMIDDELIK nog pynpille! En ek kon nie ordentlik sit nie.
Jana jou kollega klink soos 'n groot idioot!!!! Hoop jou dag raak darem bietjie beter!
Skitter sjoe jy's 'n besige bytjie ne! Gaan kleinding eers in jul kamer slaap aan die begin? Gaan jul 'n kamer decorate? Hoe laat gaan slaap jy gewoonlik as 11uur vir jou vroeg is??