Hi you all,
Today, I'm feeling better. Still not 100% but will get there soon! Thank you all for understanding... It was Moms & Tots today, and Luwan enjoyed the playing and they mad Caramel Condencedmilk with Rice Crispies Ice Creams... Funny Luwan doesn't like sweet stuff, so I ended up eating it all.... Sure for the next few day, no sweets for me!!! LOL
Lonie - bly Amber geniet haar swemlesse! Luwan swem ook in die bad.... en wat 'n mission om hom uit die bad te haal in die aande!!
Marijke - Jy is baie fluks met die studies.... Ai, ek wil ook Bcom doen, maar nou ja.... Ek sal eendag as ek weer bietjie tyd het... Sterkte vir jou!
Vision - thank you! I won't leave, It was silly of me yesterday... I will be lost without moomie! We must go for coffee..... And yes, if we go to Patricia, we can go together! It would be lovely!!
Sumayad - Glad Z had a ball with your dad yesterday. Sure he was tored last night! I'm jealous about the mani en pedi..... Good for you!!! Boss's don't need to know everything!!! LOL
Marilu - Jammer dat Migs nog byt. Ek hoop dit gaan oor!! Luwa byt nog so bietjie, maar nie meer so erg nie!!!
Deja - Ek het gelees op die briefie wat jy ons bedank het vir wat ons gedoen het! Ek het dit ook aan Leon oorgedra! Bly jy het jou dag gister geniet! Jammer om te sien van jou skoolpel wat weg is. Ek hoop regtig hy word gou gevind. DInk dit is 'n vreeslike ding vir die mense wat agterbly. DInk die onsekerheid maak mens klaar. Sterkte met die hof vandag...
Oor my vriendin en haar dogter: Ek is nie seker waarom het hy hulle geskiet nie. Hy het homself toe ook dood geskied. Daar was gerugte dat Okkie hom wou los, maar niemand weet nie! Die man was ook depressief. So dit is seker maar Ag toggie, nou loop die trane weer.... Wonder hoe en wanneer gaan ek dit verwerk...
Cinds - hope things will calm down on your side!!! Thank you also for talking to my yesterday om Gtalk! It means alot!
Patricia - thanks to you too! You are a very good friend. Hope you are feeling good today! We must really get together and the "plaas" sounds like a very good idea!!! Just let us know ehen, and then we can try to be there...
Binks - that is ok!! But I'll try to post more in English!
Hi Monique, Lizel, Nadia, Baby-Jap. Hope you all have a wonderful day! Chat to you soon again!
Dit is baie erg van daai vroutjie wat haar man en dogter verloor het. Ek weet nie hoe verwerk jy dit en gaan aan nie.
Mens se lewe is so kort en daarom moet ons elke oomblik geniet met die wat ons liefhet! Ek het gedink, mens moet nie moet kla omrede jy die nag sleg geslaap het en moes opstaan vir jou kind nie. Want nou-nou kan jy more nie meer opstaan vir jou kind nie. Maar ja, dit is ook makliker gese as gedaan! Mens raak so gou omgekrap oor niks.
Ek vra onverskoning omdat ek gister so omgekrap was!!! Jammer julle!!
Love you all!