Uiteindelik, hoop ek kry ek nou my boodskap gepost!!!
Dit gaan goed dankie met my, behalwe dat Luwan vandag en gister baie siek was, na die MMR inspuiting. Hy is baie koorsig en hy is vreeslik huilerig en wil net die heeltyd dat ek hom vashou! Maar hy slaap ook darem baie vandag!
Nuus van my kant af.... Ek het darem 8 tafeldoeke klaagemaak! Nog 16 om te gaan, maar ons vorder darem! Ek wens net daar was 'n maklike ,amnier om die goed te doen!!! Dalk die masjien aan die werk sit, sodat ek ander goed ook kan doen LOL.
Vision - our weekend at Harties was lekker> Just extremely hot... Yesterday I thought I was dying of the heat.... Not sure why, because I can handle heat! Wonder???? Sandton sounds great! Just let me know when. I hope I'll be around when we meet, because most weekends we are away..
They weigh Luwan on Friday and he was 10.45kg and 82cm long! He is quite tall!
Adele, ek het gesien van jou familie wat in 'n ongeluk was. Sterkte vir julle! Sterkte met Tyren se nagmerries. Ek glo dit sal gou oorgaan!
Hi Lonie, Marijke, Sumayad, Nadia, Deja, Cinds and all the others! Hope you all have a fab day!!!!