Hi julle!
Was vanoggend gou by die swem! Luwan geniet dit al hoe meer! Hy is 'n regte waterkind! Daarna het ek gou gaan monster stukkies lap kry vir die tafeldoeke van die restaurant - die tema vir die restaurant is "Toe'ka" Hopelik sal ons teen die naweek 'n besluit kan maak!
Vision - will let you as soon as we are a weekend free, thjen we can braai or something. Sure we can meet for coffee, if you like!
Skitter - M eet goed! Luwan se eet skedule is naastenby die selfde, net die tye verskil! Kan nie glo dat die dokter voel sy is te maer nie! Maar hulle weet seker! Luwan was maar 10.45kg 2 weke terug! En dokter was heeltemal tevrede met sy groei!
Cinds - Congrats "Mummy" Will let you guys know if my plan will work at Shumba's. Are the CT moms game for it?
Lonie - Ek hoop vir jou part dat dit lekker warm gaan wees by die Drakensberge! Maar as dit reen, dit is ook nodig!!! Dit het sopas 'n paar druppels gereen in Jhb!!! Net genoeg om my kar vuil te maak!
Sumayad - I'm so jealous regarding the Spa....
Hi Lizel, Deja, Marilu, Marijke, and all the other moms I may have missed!!!