Hello everyone!
I FINALLY have internet at work again!!
Jana dankie vir die raad oor die werke..ek het nou uitstel tot Vrydag om te besluit. Die enigste rede hoekom ek eintlik daai ander werk oorweeg is oor die verlof gedurende Desember.
Moenie sleg voel as jy jou humeur verloor met Nienke nie..ek verloor my humeur ten minste 1keer 'n dag met Mignione!!!!!!
Lonie daai onderklere is PRAGTIG!!! Dit lyk baie moeilik om te maak? Jy kan baie geld daaruit maak!!
Dis baie cute dat Amber so baie van die water hou. Ek moet ongelukkig Migs keer as sy wil speel in die water, sy mag mos nie water in haar ore kry nie agv van die grommets.
Ek gril my DOOD vir enigiets wat val onder 'insekte' of 'spinnekoppe'. yuck.
Cinds oh gross..dit het met my ookal gebeur dat ek iets op my arm voel en toe was dit 'n roach (buite nogals!)..hectic!!!
Sumaya I did discuss the overtime with both places (haha) and no overtime is involved. At the one place if I have to work overtime during monthend, time can be taken off again during the day.
Our house is also HOT during summer..that's the worst thing ever! My dad always said a northfacing house is the best?
It's very cute that Z 'swam' in the dog's water bowl
Nadia hope that L gets better soon! Maybe it's just teething?
Lizel sterkte met die hitte daai kant
Elrike so jammer om te hoor van L se lip! Bly hy's darem ok. Ek skrik ook altyd so groot as ek net bietjie bloed sien.
Mig's first molar is coming out...it looks SORE. Shame
OK..let me get back to work..I have to phone a 79page list of debtors..to get their new details