Hi julle,
Skies ek wss so lanklaas hier... Ai, my man is besig met sy Meesters en sy tyd is besig om uit te hatrdloop, daarom gooi hy my letterlik uit die huis uit, sodat hy daaraan kan werk! Was Vrydag weer Centurion toe om huise te gaan kyk... SO baie huise, maar almal het iets wat my afsit, so ons soek maar nog! Huiskoop is eenmaal nie rokkoop nie! Mens moet mooi kyk! Ek glo darem die regte huis sal kom!
Vandag het ek bietjie gaan shop! Maar om aleen te shop is aaklig! Al my tjommies se kiddies is siek... Ek hoop hulle word almal gou gesond!
Vision: I hope Rebekah's eyes will clear up soon! So wanted to phone you today for coffee, but then again I remembered it is weekend, and R is not well.

But we must really get together!
Skitter: Michaela se kamer lyk baie mooi sover! Jy is baie fluks! Ek wens ons het ook naby die see gebly... dink Luwan sal net speel! Hy is mal oor buite en water!!!
Luwan het ook nou-die aand Pizza geeet - hy mal daaroor! Hy het als opgeeet! Hy was trommeldik, want hy het ook sy aandete vroeer geeet!
Adele: EK hoop julle kry gou die uitslae en weet wat is fout met Tyren! Ek hoop hy word sommer gou weer gesond.
Lekker naweek vir julle almal!