M also hates her carseat but since I've been putting her carseat on the backseat it's going a bit better. I just ignore her if she starts to moan, she has to learn that if we're in the car she HAS to be in her carseat. I always give her a bottle of water which keeps her busy for a while until she throws it away
Justine it's such a good feeling to be woken up in the mornings by my alarm and not M's crying!

I didn't even wake up last night during the night..slept straight through too

You must drink some vitamin C to try and stop your cold
Yum Skitter those sandwiches sounds so good! I just had toast with Melrose
Charlene ek gebruik daai Sterimar baie (het vanoggend weer) ..dit help baie want M se neus is toe maar loop nie (die Deselex werk) so toe ek die Sterimar inspuit toe kom 'n klomp dik snollas uit. Dit werk die beste as jy dit so elke uur of 2 inspuit, spoel die neus skoon.
Ek's net so trots op M wat so goed slaap! Shame, dit wys weereens dat dit net die siektes is wat haar wakkerhou, sodra sy gesond is slaap sy goed.
Lonie ek moet erken ek sien nie regtig 'n yslike verskil met die homeopaties meds nie, maar ek gebruik dit nie reg nie. Van dit is veronderstel om elke 3ure gegee te word maar ek stuur dit nie saam creche toe nie, so sy kry dit nie genoeg in nie. Ek neem haar more na die homeopaat toe, gaan dat hy weer vir haar meds gee of net vir my se watter meds ek saam moet gebruik en die dosisse.
Jammer om te hoor Amber sukkel met 'n hoes. My ENT het gese mens moet pasop vir hoesmeds, dit moet nie die hoes onderdruk nie. Maar die hoesstrope wat die slym losmaak is goed. Jy kan ACC200 ook probeer?
Nadia hope L's fevers stay down today!!