Hi julle
Ek het sommer 'n k*k dag. Is hiper gestres oor hierdie hele creche ding, ek weet dis simpel maar ek's so bang die skuif ontwrig Mignione erg en dat dit die verkeerde besluit is! Die enigste ding wat my erg afsit van die nuwe creche is dat die klaskamer regtig klein is. Ek sit en panic soos ek hier sit en natuurlik se Renier net 'dis jou besluit, dit maak nie saak nie'. Maak my sommer die moer in!!!
Jana, as ek vandag kennis gee by die creche, kan sy anyways eers oor 'n maand skuif. So as ek NOG 'n maand wag, gaan sy eers 2maande kan skuif.
Ek's seker jy lyk stunning in jou tights!!! Kan nie glo jul kry warm daai kant terwyl ek my vingers sit en afvries die kant nie.
Adele die kalender lyk baie oulik!
Charlene ek sou FREAK en weier om weg te gaan as ek op die laaste oomblik hoor dat die skoonfamilie saamgaan. Big nono!!
Happy 11months Zia en Bianca
Sjoe Sumaya..thats alot of dirty nappies! Hope his tummy calms down and that both of you can get some sleep tonight.
JustineK..geluk met die eerste treetjies!! (dis nou as Jaydon die waarheid praat hahahaha)