The sun is shining here in CT but it's still damn cold
We had a good night, M was up 3times until 13:00 and then she slept through until 6:00

Jippee!!
Vision hope R's bum gets better soon!!

Shame, it's got to be really sore. Glad to hear that she's sleeping good though
Lizel baie geluk met die kruipery! GO Zelri
Marijke ek sou ook se go for it, B sal al die maatjies geniet en jy kry bietjie tyd om huis skoon te maak! En dis net 2keer 'n week en die huis is naby aan joune. Klink perfek!
Skitter hoop jy voel bietjie beter vandag? Het jy darem toe ontspan na al die kids in die bed was?
Good to hear from you again Claire! Colby is so cute and growing up so fast

Sorry to hear that you're so stressed, I think a maid once a week will really help you alot, less stress regarding the house cleaning

And you're a great mom..just look at how cute and happy Colby is!
Charlene hou op worry en gaan geniet jou girls night moreaand! Hubby sal fine wees met die kiddies
Patrica sorry to hear about the fibroid! I'm sure it's a shock to suddenly hear that you have to try NOW for a baby, but I'm sure you'll make the right decision!!!
Sumaya love the pic!!! And I'm with Vision...you're really pretty!
Lonie hoop jy voel gou beter! Hierdie winter suck regtig erg. Ek het altyd winter gelove maar goeie aarde..ek gaan nou 'n fan van die somer raak!!
Deja ek's bly die vrou het jou darem niks gecharge vir die haarsny nie

Gelukkig kan mens nie sien as M se hare skeef is nie..goeie aarde maar M het nou 'n krullebol..ek's geskok!! Het geweet renier het krulhare maar goeie donner daai is sulke klein krulletjies
Sorry if I missed anyone! Binks, we miss you please come and chat!