Morning everyone!
Mignione is all green snotnose, coughing and red eyes. Shame, her one eye's lid is really red and the eye is watering. What can I use for her eyes? Some of you were talking about eye drops for a 'oog wat dra'? Have to try and stop it before it gets worse!
Lizel jammer om te hoor dat Z siek is maar baie bly om te hoor dat sy weer beter is en goed geslaap het!!!
Deja ek kan nie eens vir 'n week cope op my eie nie, weet nie hoe jy dit gaan regkry vir 'n hele maand nie..sterkte! Hoop jou courtcase gaan vinnig verby. Ek kan net imagine hoe teleurgesteld jy is oor die werk

Toemaar, erens daarbuite is die perfekte werk vir jou!! (Ek weet dis nie eintlik 'n troos nie)
Marijke baie geluk met B se tweede tandjie!! Waar's die foto's?

Ek sou BAIE upset gewees het as renier se foon daai tyd van die oggend lui!
Ek's sommer in 'n crap bui vandag...weet nie eens hoekom nie. Dink my hormone is bietjie deurmekaar.
Die koek en tee het ok gegaan gisteraand, daar was ook maar NET genoeg koek en eetgoedjies!! My sus en haar man het my vinnig na werk kom uithelp om die laast goedjies klaar te maak..as dit nie vir hulle was nie was als eers LAATaand klaar