file July 2009 Moms

16 years 4 months ago #41372 by Lonie
Replied by Lonie on topic Re:July 2009 Moms
Halooo, lyk my ek is ook die enigste ene hier in die aande...
Marijke daai tand is cute..ek sit in spanning en wag vir nog tande, al die simptome was daar, en nou niks! Sy was in so goeie bui die afgelope 2 dae.. B se hare lyk vir my noggal lig, miskien met die son en al kry jy nog jou blonde haartjies!
Ek hou ook nie van Burp cloths nie, en gebruik wipes vir alles! Ek kan nie eers onthou hoe was die dae sonder wipes nie!
Adele, ai jammer julle is siek man! Hoop regtig julle voel more beter en dat jy bietjie slaap in kry.. Sjoe amper R20000 dit is noggal baie..
Marilu neem haar maar vir die toetste, dit is beter om te weet as om te sukkel!
Sjoe binks, dalk het jy nog n ou-jaar of nuwe-jaar baba!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41367 by binks
Replied by binks on topic Re:July 2009 Moms
testing

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #41365 by binks
Replied by binks on topic Re:July 2009 Moms
Yello all

Im having agood 3 days with ubby at home tomorrow as well.

Went to Dr the baby ok i am 9w5d and my due date is about the 30 or 31 December, we'll see.

Deja hubby is a paramedic, but works at the north west college now just on the ambo for over time. Sorry about the job.

I did read the posts just cant remember everything.

Hope you all have a fab night.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41339 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Ja Marijke, jy's gewoonlik reg..veral as dit kom by Mignione ;) Ek sal maar more gou die suster by die apteek bel en hoor of hulle daai toetse op baba's kan doen, ek wil net he hul moet haar toets vir melk produkte.

Sjoe, Vrydag kan nou maar nader staan..ek's al klaar gatvol vir die week!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41326 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms
Dit is nogal stil hierrond.

Ja, jy kan haar vat vir allergy tests. As ek dit reg het en moenie my skiet nie, kan hulle 'n toets op die vel doen waar hulle verskillende goed sit en kyk of dit 'n reaksie het - of anyway, dis wat hulle met groot mense doen.

And - I TOLD YOU SO!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41303 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Hoekom is Charlene so stil? En cinds, jy's ook stil vandag? En Vision..en die res van Moomie :)

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41297 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Adele dis baie erg om te moet stres oor geld! Hoop jy en Tyren voel gou sommer baie beter!!!

Marijke..ek dink jy gaan my skiet (dis weer een van daai 'I told you so' oomblikke). Ek dink M se snotneus en oë wat dra is omdat ek haar teruggesit het op Nan. Ja ek weet..ek moes nie, maar eks nou net mooi gatvol van soya melk! EK het haar geleidelik yoghurt begin gee en toe ek niks sien gebeur nie toe dog ek die coast is clear :( Dis of dit, of sy's net genuine siek? Nou hoe weet ek nou wat is die oorsaak? Kan mens hul vat vir allergie toetse op hierdie ouderdom?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account