file July 2009 Moms

15 years 4 months ago #177582 by Moeksie
Replied by Moeksie on topic Re: July 2009 Moms
Haha Marilu! Jy't my net-net voorgespring! Shame, so arme ou Migsie was al deur baie né? Gin wonder sy is so bang vir die Dokters nie! Nee, my kinders vat altyd die plek oor en dink die "oom" (Dr) is hulle maatjie!

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177580 by Moeksie
Replied by Moeksie on topic Re: July 2009 Moms
Girls, I'm gonna love and leave you now!

May you all have an wonderful Easter weekend. I'm only back at work on the 3rd of May!!! :lol: :woohoo: :lol:

I will try to stay up to date with the posts from my cellphone though!

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177579 by Moeksie
Replied by Moeksie on topic Re: July 2009 Moms
Agge nee Marilu! Dis nou crap! Ek't gedink dis te goed om waar te wees?!?!?!?

O ja, ek't vergeet van die nebulize deel. Ja, jy't al meer experience met die grommets as ek! Shame, is Migs nou al beter? Weet jy, Migs laat my BAIE aan Michayla dink! Ek't haar op 18 maande self van suiwel afgehaal want ek kon agterkom as sy te veel suiwel inkry raak sy lekker siek en gooi baie op. Ek't haar nie heeltemal van die suiwel af nie, maar ons het in die aande koffie gedrink, en in die plek van die melk wat sy sou drink het ek vir haar Milo gemaak (maar soos wat mens koffie maak, met baie lou water en net 'n bietjie melk) en sy was fine met dit. Ek't dit in die aand en oggend begin doen en basies 2 bottels melk uitgeskakel! Dit het nogal baie gehelp. En tot vandag toe nog drink sy nog haar "koffies" in die aand en in die oggend - ek moes al baie vir mense verduidelik dat ek nie regtig vir my kind koffie gee nie! :laugh: Dalk moet jy so iets probeer? Ek gebruik ook soms Nesquik vir variasie? (maar ook met baie water en min melk?)

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177578 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Monique ek en jy het gelyktydig getik haha :) Jy verduidelik dit als baie mooi! Migs het geskop en geskree terwyl die masker oor haar gesig was (maar sy huil as sy net 'n dokter of suster sien). Sy was ook baie deurmekaar na die tyd maar net vir 'n halfuur.
Migs se prosedures het langer gevat want hul het 2keer haar adenoids kleiner gemaak, en ook sinus spoelings gedoen.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177575 by Moeksie
Replied by Moeksie on topic Re: July 2009 Moms
Lizel, volgens die ouvrou storie is 'n babatjie met 'n stadige hartkloppie (onder 130bpm) gewoonlik 'n seuntjie en alles bo dit 'n dogtertjie. Dis net 'n ouvroustorie maar het toevallig met altwee myne gewerk. Die hoogste wat Stian se hartkloppie ooit was was +- 135 en Michayla sin was altyd so by 160 rond.

Wel, ek weet nou nie hoe julle hospitaal werk nie, maar ons moes 6 uur inboek, hy mag die laaste keer iets gedrink of eet het daai oggend 1 uur. So ek't hom maar wakker gemaak vir 'n bottel melk. Daarna het die spesialis 'n draai kom maak en die narkotiseer en hulle weeg die kiddies ens. Hulle los die kinders sommer net so in die klere wat hulle aan het! (party het nagklere aan, ek't vir Stian 'n sweetpak aangetrek) Hulle het so net voor 8 begin maar hulle vat gewoonlik die klein babatjies eerste want hulle kan nie so lank wag vir melkies soos die ouer kinders nie. Dan kom haal hulle jou en jou kind. Net een ouer mag saam in die teater aangaan - ek moes so dokters jassie en van daai materiaal slippers oor my skoene aantrek. Hulle het die gasmasker op sy gesiggie gesit en dit was vir my bietjie ontstellend want Stian het baie gehuil oor die masker (maar Michayla het nou weer glad nie vir dit gehuil nie) en toe moes ek in die wagkamer gaan wag. Dit was letterlik 5 minute toe het die ENT uitgekom en gesê dit het baie goed gegaan en hulle het mos sy bloed getrek vir allergie toetse ook. Hulle het hom 'n rukkie in recovery gehou en toe hy uitkom was hy fine gewees! Dadelik op en wakker en wou net speel. Michayla was nou weer baie huilerig en deurmekaar vir so half uur na haar grommets maar so verskil kindertjies maar né? Hulle sal dan vir jou 'n voorskrif bring as sy enige oor druppels of antiibotika nodig het. Michayla het oordruppels gehad, Stian het niks nodig gehad nie. As sy in die aand bietjie moeilik is of bietjie seer het kan jy vir haar gewone Panado / Calpol of wat ookal jy gebruik gee. En daarna moet jy net sorg dat die oortjies nie nat word nie. As jy haar hare wil was moet jy 'n wattetjie met vaseline in haar oortjies sit. En as daar gagga's uit haar oor uitloop moet jy maar net met 'n waslappie om die oortjie skoonmaak en nie 'n oorstokkie of iets in die oor druk nie.

Dis al waaraan ek nou kan dink? Jammer vir die boek wat ek geskryf het. Ek weet jy gaan nogsteeds stres - ek was deur dit met Michayla en tog het ek gestres toe Stian ook moet gaan. Dis mos maar hoe 'n ma is. :-) Baie sterkte - ek dink aan jou!

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177574 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Ag no, I was thinking it's too good to be true!!! Phoned the Speedservice Couriers and they couldn't find a package with my Ref nr. Phoned the police, our envelope was supposed to be posted on TUESDAY already, it wasnt'..and they can't find the envelope!! :angry: :angry: :angry: :angry: So now I have to phone back on Tuesday. We might have to go through this whole freaking process AGAIN and wait ANOTHER 3weeks!!!!!!!!!!

Ethel and Lizel, my MIL (to-be) sounds like yours..if I ask her NOT to do something, she'll just ignore me and do it anyways! Like this whole no-dairy thing with Migs.
Migs still drinks 1-2 bottles milk per night, so don't worry :)
So glad to hear your guests cancelled for this weekend..hope you have a nice relaxed weekend :D

Skitter ons het aansoek gedoen vir 'n 175 Permanent Residence Visa.
Post 'n foto van jou magie toe?

Lonie, die ergste van die grommets is dat hul nie mag eet van die vorige aand af nie, en die oggend mag hul net clear liquids drink (ek dink tot 6uur die oggend).
Die jongste kind gaan eerste een ens. Migs is nog altyd in die oggend gedoen (gelukkig). Ons het 8uur ingegaan en dan het Migs die hele saal gewoonlik oorgeneem.
Indien Amber 'n hoes het, sal hul vir haar nebulize. Jy of jou man kan haar invat (jy kry daai lieflike hospitaal jurkies om bo-oor jou klere aan te trek) en dan moet jy haar vashou terwyl hul daai masker oor haar mond sit. Dan vat die prosedure so 20minute.
Hul word gevat na die herstelkamer en dan bring hulle haar na jou toe. Gewoonlik is hul BAIE deurmekaar. Moenie skrik as haar oortjies of neusie bietjie bloei nie. Migs het so bietjie opgegooi die eerste keer maar nie die 2/3de kere nie.
Sodra sy ietsie drink kan jul huistoe gaan. Ek het vir Migs so vir 2/3 dae op pynmeds gehou (as hul haar sinusse skoonmaak kan dit seer wees na die tyd).

Sorry vir die lang post :)

Lizel jy kyk VD net vir die kaal bolywe haha :)

Girls, you must all have a lovely Easter!! Hope you all get a chance to relax and spend time with loved ones!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177535 by skitterling
Replied by skitterling on topic Re: July 2009 Moms
Ethel are you on Facebook?

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account