Morning!
Lizel, dit was so funny gisteraand..jy het mos gister gevra hoeveel kos ons baba's eet, en M eet nie so goed nie..jy moes haar gisteraand sien!! Sy het geeet asof sy die HELE dag gister nie kos gehad het nie

Sy het omtrent twee eetlepels pasta en 'n groot eetlepel groente opgeeet..en twee klein stukkies hoender!! Ek en renier kon dit nie glo nie!! Weet nie WAAR sy dit ingepas het nie, maar sy het heeltyd net nog gesoek

Sy het haar 4uur bottel by die creche geskip gister so was seker baie honger. En sy het gisteraand net een keer wakker geword..12uur..so 2slukkies melk gevat en toe deurgeslaap

Dis so cool!!!! Kon dit skaars glo!

Geluk met Zelri se 7de tand! M se boonste tand is nou finally deur..en die ander boonste tand is amper deur.
Deja ek kry jou baie jammer dat hy heeldag in 'n hof moet sit en luister na sulke wrede sake!! Weet nie hoe jou gemoed dit hou nie, sulke goed upset my vreeslik.
Skitter, hoop jy't 'n beter dag vandag!
M is feeling a bit better today I think, couldn't get an appointment at the doc yesterday (can see it's winter) but Renier is taking her today at 3:30. Just need to make sure that her ears are still fine and her lungs as well.
Marijke, hoop jy het al meds gekry by jou sus vir jouself! Klink asof jy nie sommer vanself gesond gaan word nie