Sumaya, I told Renier this morning that he must take M to the doc today, my boss is in a mood from hell so I won't even try my luck to ask if I can leave earlier! It feels so bad to not be able to take her myself

Oh well..the joys of being a working mom hey?
Sorry to hear that you and hubby are sick

Stupid winter! (ALthough I'm loving the weather!)
Charlene, M sukkel baie met die slym, sy was vanoggend baie mislik, het diep in Renier se nek opgekruip toe hy haar vasgehou het ..dit beteken sy voel baie sleg! Haar borsie hyg so dis nou regtig tyd vir meds!! Die dok weet ek hou nie van antibiotika nie dis hoekom hy so uitstel.
Lonie, ek deel jou pyn! M het nog nooit later as 7:30 geslaap in die oggend nie..en daai het ook nog net 3keer gebeur

Ons maak maar so beurte oor die naweke wie vroeg moet opstaan. En M hou nie eens van cuddle in ons bed nie

As sy wakker is wil sy niks weet van rustig wees nie ..sy wil net speel!
Hahaha..moet lag vir jou hond wat die stuk biltong groter as hy gesteel het
Adele, ek het nie regtig raad nie

Ek was maar net lucky omdat my baas nou FINALLY my bonus uitbetaal het. Die ding wat ek altyd gedoen het, ek het meer as die maandelikse paaiement betaal, dit help baie vir daai maand wat mens vasdraai met geld en dan nie hoef te betaal nie. Of dan raak jou skuld net vinnig minder