Morning everyone!
I love a hard bed, but geez..didn't realize the one we bought is THAT hard

haha..will have to get used to it

When I got home I checked the bed and discovered that the one corner of the base is damaged

SO we're going to have to phone the place today and ask for it to be replaced.
I'm going to have to take M to the doctor today. She's struggling alot with all the phlegm and her coughing doesn't sound good at all. It sounds like her chest is very 'tight'.
Lizel, hoe gril ek nou vir die hele gepraat van 'spoke'..sulke goed freak my heeltemal uit! Geluk met die stappery
Binks, congrats on the first toothie her A walking so well
Skitter, jip dis 'n baie lekker gevoel om my rekeninge toe te maak! Dit sal eintlik goed wees as dit nie weer kan oopmaak nie, want dis net 'n yslike versoeking vir my! Nou het ek 'n ekstra R700 'n maand..dis min maar dis M se doeke vir die maand
Lonie, aan die een kant was dit lekker om groot te word in Hermanus, maar aan die ander kant ook nie. Daar's nie malls nie, daar is nie movie theatres nie, en dis platteland

Vakansietye was BAIE nice though

Hoop jou LG het goed geslaap?
Charlene, bly om te hoor B loop so goed! Janee, jy gaan nog baie agter hom moet aanhardloop want hy bang niks haha

Ek hoop B en A word gou gesond! Jy moet nog vir ons se hoekom Ibuprofen sleg is vir baba's? M wil nie meatballs eet nie

SY gril vir die tekstuur daarvan. Sy eet oor die algemeen baie sleg lately maar drink darem nog baie melk so dit pla my nie regtig nie.
Cinds, glad to hear that J's cough is better! SO cute how she got herself half undressed haha
Sorry if I've left anyone out!