file July 2009 Moms

16 years 7 months ago #2257 by cinds
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #2256 by cinds
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #2255 by skitterling
Ek dink ook julle is braaf om so te diet! Deja, beinvloed dit nie jou melk nie? Ek weet as ek minder eet of n ete of so skip is M baie niggly op die boob.

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #2254 by Didi
Replied by Didi on topic Re:July 2009 Moms-testing
Ai ek kry julle jammer, julle is baie braaf. Kan julle nie water drink om die honger te stil as die dieet dan so is dat jy nie kan sub nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #2253 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms-testing
Wel hier's my plan. Ek eet nie so sleg nie omdat B saam met ons moet eet so ons eet nogal heel gesond, maar daar is 'n paar goed wat getweak kan word en dan wanneer B haar eerste nap vat gaan ek 20min turbo jam doen en in die aand as sy in die bed is gaan ek so 10 - 30min fiets trap - dit het laas vir my gewerk

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #2252 by Moomie Admin
Want Marijke, al wat ek ooit wil eet is chocolates en lekkergoed! As ek "gelos" word, vreet ek net sweets! En ek het nie tyd vir oefen nie. Wil nie as ek by die huis kom na werk nog gaan oefen ook nie, dan sal ek Nienke nooit sien nie. :(

Ek gaan na die drie dae probeer gesond eet! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #2251 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms-testing
Jana, ek weet nie hoekom jy nog probeer nie! Hoekom hou julle nie maar net by gesond eet en bietjie oefening nie?

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account