Hallo almal!!!
Hoop jul het 'n great naweek gehad, Maandag is darem alweer amper op sy rug!
Sjoe Elrike, 'n mens skrik darem seker as so iets gebeur! Bly jy en baba het nie seergekry nie...

LOL vir die bubbles blasery!
Shame Claire, glad you're feeling better!
Joey - Only 7 weeks left!!! Sjoe, time's flying!!!!!
Lizel, foeitog man, jy't omtrent 'n vakansie nodig na jou naweek! Bly julle het die kar darem teruggekry, dit gebeur nie aldag nie. Ai tog, hoop Zelri voel gou-gou beter sodat Mamma ook darem kan rus kry. Hoekom voel mens altyd so sleg as jou ouers vir jou vies is sonder dat jy weet waarvoor??!!!
Deja, 9 kg's is nog niks!!! Wens dit was ek!! Ek het al 16kg opgetel!!! Ek voel vreeslik ongemaklik, al my broeke sit nou super-styf. My boude groei vinniger as my maag!!!!
Hi 1st time Mommy, Lindy, Skitter, Gracious and all those I've missed now!
I went to Mr Price in Canal Walk, I know they stock maternity clothes. But I was so disgusted. Why do all maternity pants have "rekke" at the bottom of the legs? Only stick thin people looks good in it.... And they only have to size 40, and with my big bum and thighs, a size 40 fits too snug. Where can one get bigger, cheap comfortable maternity clothes???