Good morning!!!
Hope everyones doing exceptionally well today!
Lindy - congrats with the pink!!! Thats awesome!!!

Very nice pics, and I love the cute little outfits man!!!!
Lizel, hoop julle kan die bou dinge gou uitgesorteer kry, dis mos maar altyd baie papierwerk en dinge. En sterkte met die naamsoek!
Deja, dankie vir daai lys! Ek het dit geprint, gaan dit teen die kas opplak en afmerk soos ons die goedjies het. Dit gaan baie help!
Lourina, het jy al die lillypie ding uitgefigure? Ek weet jy gaan in op "
www.lillypie.com, en dan kies jy die enetjie wat jy wil he, en iewers gaan die "link" wees (ek dink jy moet die html ene kies), selekteer, right click en save, en dan gaan jy in jou profile in op Moomie. Net bo-kant jou naam gaan daar 'n blokkie wees wat sê "Edit", en dan "Update your Profile". En dan kies jy "forum". Dan gaan jy sien "your board signature", right click, paste, en dit behoort daar te wees. My man het my gehelp met myne, ek is so bietjie tegnologies gestremd...hehehe, so as dit nie werk nie, skree maar, dan probeer ons weer! Dit het my maar so bietjie speelwerk gekos.
Joey, you do have a very cute baby indeed!!!!! Wow, can't believe how cute those 3d scans are! Worcester Medi-clinic do not have those facilities.
I'm so freakin irritated today, can't help myself. I'm freazing, my favourite shoes are cracked on the bottom, my shirt keeps on pulling up, and the men keep on asking dumb questions and let my phone clients which they are supposed to do. Grrrrrr.....! And I have to get up every 5 seconds to close one of my office doors, because people can't close it behind them, even though there is notices "hou deur toe, asseblief" on every door.