file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65867 by Strik*kie
Hey Ansa bly jy het lekker popgespeel.

Tata Hexy geniet jou ete vnaand ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65866 by Strik*kie
As mens honger is, is mens honger, so eet girlies. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65864 by sexy~hexy
Nie 'n verskoning nie Driekie, ek eet vir my en nie vir my en die baba nie ;) :D

Tatta almal, leka aandjie verder...gesels more weer :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65862 by Ansa_S
Hallo almal,

Kon nie vandag kans kry om te kuier nie, moes bank toe en dit is 'n malhuis einde van die maand.

En ek het vir klein Hesmari opgepas van 12 uur af tot 3 uur, ag jinne maar dis lekker om so pop te speel!

Hoop jul het 'n lekker dag gehad en geniet julle aand!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65861 by Strik*kie
Ahhh ek het vir julle pap wat julle kan try!

Maak gewone krummelpap (hoef nie presies krummels te wees nie - dh hou van dit meer styf as krummel)
As gaar gooi blok regte botter in (nie margarien nie) Roer goed deur, dan gooi jy blik sweetcorn by. Die mense eet dat daar sulke blink kringe om hulle lippe is :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65857 by Driekie
Tata Anje en Ankia!!!!!Lekker aandjie vir julle!!!!!!

Hehe Hexy - maar jy mag nou maar baie eet - ek mag nie ander klim daai gewiggies weer hier in my borek op en gan sit op my boude!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65854 by Strik*kie
Tata Ankia.

Driek jy moet bietjie daai reseppe deel van die chutney ;) Ek love so iets met pap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account