file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65952 by Strik*kie
Kom nog een post dan is jy op 1100 dan het ons sommer 2 mylpale behaal vandag :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65951 by Driekie
Ek maak nou maar my oe toe vir wat daar aangaan - maar sodra dit my kind my man en my aanraak dan klim die koei uit die kas!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65950 by Strik*kie
Dink ook dis baie veiliger vir hom in kleuterskool want jy weet nie hoe hulle hom hanteer as jy nie daar is nie - skies dit klink seker lelik. Ten minste weet jy dan daar is iemand met verantwoordelikheid wat na hom kyk.
Oegggg en ek dink ek en jou skoonsus sal nie lekker regkom nie. Maar ten minste het jy haar nie nodig nie, sy hol altyd na jou toe vir hulp. Ek se altyd kierankies braai wanneer jy dit minste verwag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65946 by Driekie
Hehehehe - ja nee kyk!!!

Nee vrek Strikkie - ek wil nou net hierdie winter deurkom dan gan ek vir Markus kleuterskool toe vat. Dit maak my mal om te dink wat daar kan gebeur!!

O en liewe skoonsus kyk my mos uit of sy my kan doodkyk as ek net in haar baba se rigting kyk!!So ek is deesdae happy camper as ek rustig in my huise kan sit saam my katte my kind en my man - want daai ander klomp gee my sommer so n naar kol op my maag!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65944 by Strik*kie
Gelukkig het jy darem klein bietjie privaatheid. Maar ek dink dis nog steeds erg. Snaaks dat mens altyd 1 in die familie is wat sleggemaak word, wonder soms wat my mil van my se, want ek is die een wat ietsie sal drink en rook, so dis taboe by haar, maar sy kan selfdoppie vat :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65941 by Strik*kie
HE HE Ek smile nou lekker, nouda almal weg is nou chat ons 2 die bl vol :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65940 by Driekie
Dis een massiewe plot waar ons bly en dan is ons en my skoonsussie hulle se flat reg langs mekaar (deel n muur) - my skoonouers bly in die huis en dan het hulle die besigheid se kantore ook op die plot...Nou my skoonsussie hulle se flat staan al vir amper 2jaar leeg (7maande daarvan was sy en hulle in Pta omdat my skoonsussie probleme met haar shunt vir die water op haar brein gehad het en sy was daai hele tyd in die hospitaal), toe hulle terugkom toe bly hulle vir nog 4 maande in die huis sodat sy toe kon herstel en en en..toes hulle vir so 5 maande in hulle flat en nous hulle weer met baba en al in die huis want hulle flat is kamstig nie reg nie

Maar ek moes regdeur die bouery terwyl ek pregnant was in my eie flat bly..en het selfs gehelp om te verf en en en toe ek 8 maande swanger was.


Ons flat is darem helemal toe - eie court-yard en so - my man verkies dit so...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account