file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65921 by Driekie
HEHEHEHEHEHE - jaaaa nogal ne!!!

As ek nou so vinnig onthou begin jy met die uie braai en dan gooi jy so stuk vir stuk die ander goed by - kerrie jam die bully beef in blokkies en die piesang in skyfies gesny en dan brai jy dit so paar minute als saam en dan in bak met eier geklits bo-oor om dit te laat set in oond vir die 40min en net saam rys voorsit...

Sal mooi gan kyk en kom post vir jou - dis hoe ek bobotie leer maak het en kan dit nou met die mince ok regkry al..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65918 by Strik*kie
Oe jaaaaaaa dit sal nice wees, dankie, klink sommer maklik en lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65917 by Strik*kie
Drink oor algemeen nie rerig gaskoeldrank nie, net af en toe sprite saam my vodka'tjies he he En so af en toe fanta. Dis van fanta wat ek boude het ;)
Sal vanaand dh se coke gaps en bietjie flat maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65914 by Driekie
Nee sjoe - die ene wat ek gemaak het het ek all-out gegaan - bacon mushrooms peppers uie blikkie mielies en chives....met baie baie baie kaas!!!!!!!!!!

Ek sal gou vanaand gaan grawe - ek het n soutvleis bobotie resep by my ma gekry - jy maak dit met Bully Beef en Piesangs wat jy so in skywe insny terwyl jy besig is met die hele gaarmaak proses en aan die einde bak jy net in oond 40 min - very very lekker!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65910 by Strik*kie
Oeghhhh ek nie mal oor coke, het by coke gewerk so oordosis daarvan gehad :lol:

Dink weer dit gaan jy wees, maar makie saak want dit bly by drieeeeeeeee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65908 by Driekie
HEhehehe - ek wed jou dit ganj y wees!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65907 by Strik*kie
Sukkel bietjie met die bobotie ding lol.
Het die naweek paptert geeet, maar die was plein, so gaan dit deffie try.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account