file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32250 by Kriek
Ja toe Driekie en Tienka, maak plan dan kom kuier julle bietjie hier in Krugersdorp

LOL Marie, dit is so waar, mens moet mooi oppas wat jy voor kinders se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32249 by Tienka
Shame Cornel, ons verstaan jy voel nie lekker nie, ons trek net jou been!! Het jou skoonsuster toe jou blikkie vis gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32248 by Driekie
Ag Hene Marie dis sooooo cute!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32247 by Tienka
Ankia, net wanneer julle gereed is dan maak ons so. Ek ken die pad, kan dit toe oe ry :laugh: Ek is net baie lui vir rondry!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32245 by Cornel
Moet seker nie kla nie,maar soos ek nou vir Tienka gese het,is dit die laaste waarvoor ek vandag lus gehad het...(ANKIA) :unsure:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32244 by Tienka
Cornel, ek dink jy moet 'n toetsie gaan doen girl, net vir die wis en die onwis!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32243 by marie r
Ankia, ek het so gelag toe ek dit lees. Moes dit net met julle deel. Kinders darem..... 'n mens moet so passop wat 'n mens voor hulle sé en doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account