file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32260 by Tienka
Is reg Cornel, ek is net ongeduldig vir jou part, dis beter om die ekstra paar daggies te wag.

Kriek, ek sit vir ten minste 2 ure elke dag in die verkeer so ek is regtig lui oor naweke om rond te ry. Maar ek sal definitief 'n effort maak vir 'n lekker kuiertjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32258 by Goggatjies
hehe kriek
Waar werk jy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32257 by Cornel
hehehe,nee nog nie Tienka, sy sal seker dit vanaand vir my stuur saam my man......die hele skoonfamilie werk mos hier! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32255 by Kriek
Tienka, jy klink soos ek, ek wil iets oorkom as ek net moet Spar toe ry :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32254 by Tienka
Is reg Kriek, sodra Driekie gereed is kom ek ook, dan kan ons 4 biekie kuier :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32253 by Goggatjies
Cornel, ek is ook baie vol fiemies as dit by kos kom, dit moet darem aanloklik lyk, anders trek ek sommer my neus op daarvoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32252 by Cornel
Tienka ek wens ek kon,maar ek het nog net 2 in die kas......:-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account