file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32242 by Goggatjies
ja drixter en Tienka ons kan plan maak om in Krugersdorp te meet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32240 by Cornel
:-) Seker maar,maar dis regtig nou die laaste kos waarvoor ek vandag lus was....voel sommer heel buite myself.......naar,lam ag ek weet nie hoe om vir jou te beskryf nie....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32241 by Goggatjies
marie - dit is baie cute
Cornel - jou kos klink lekker - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32239 by Tienka
Driekie, wanneer jy die bevlieging kry om Krugersdorp toe te gaan, laat weet my dan kom ek ook :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32238 by Tienka
Cornel, dit klink nie te sleg nie :laugh: Jy's net vol fiemies LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32237 by Cornel
Halo Ankia en Driekie :P

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32236 by Driekie
Heelooooo Cornel!!!

Jong Kriek by die werk probeer ek die FB net doen om updates te sien of sulke goed.Die games speel ek by huis want daar is 2 absolute FB addicts en vir hul onthalwe sorg hulle dat internet heeltyd aan is en dan kan ons so bietjie piggyback en ok lekker games speel..hehe

Nou Krugersdorp ken ek nie regtig nie maar as iemand my verduidelik sal ek daar kan uitkom..weet darem waar dit is en so..hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account