file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65651 by Kriek
Dis reg Anks, ons sal di koffie reel. Vrou Anje en baie nice. Reg Strikkie vi die bug. En nee ni laat geslaap ni, het manne om na om te sien. Ok ek gaan baai sè, chat weer xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65647 by Strik*kie
Ag Kriek, ons vat dit nou maar soos dit kom :lol:
Dankie en ek moet se ek hoop tog in die agterkop dit beteken iets, al se my ou gsonde verstandjie vir my dis nie moontlik nie en heeltemal te vroeg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65644 by Lia
Baie Geluk Kriek, ek is so bly alles het goed afgeloop. Ek hoop hulle bevestig sommer gou met jou. Is jou baas 'n man of 'n vrou? Lyk jou baas darem vriendelik?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65641 by Kriek
Lol Strik! Ek dink maar net jy het hopeloos te veel simptome vi net Af wat oppad is. Dankie vi julle ondersteuning, julle is great. Ga ni lank aan gelog bly ni, is stadig op cell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65639 by Goggatjies
Kriek ek is bly dit het so goed gegaan
Kan nie wag om saam met jou koffie te gaan drink nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65637 by Strik*kie
JIP Driekie nes jy se, moet bug of iets wees, dis nog heeltemal te vroeg vir ander goete.

Kriek, het jy jou 1e af-oggend laatgeslaap?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65633 by Driekie
Ja-nee ons hou by Strikkie het n "maagbug"!!! ;) ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account