file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65573 by Lia
Ja, Strik, ek is al 7 jr getroud en die 1ste paar jaar was ek en my man so bang ons word swanger, want ons het nie regtig die geld / huis / omstandighede ens., jy weet mos, gehad vir 'n baba nie. As ek geweet het wat ek nou weet het ek nie daaroor bekommer nie. As ek hoor van sulke stories dan hoop ek maar net altyd die girl waardeer wat sy het.

PS: My peetkind is 'n honeymoon baby, hulle was nie gereed vir hom nie, maar toe hulle nou uiteindelik wil probeer vir 2de een, toe vind hulle uit hulle kan nie nog kinders he nie. Hy is absoluut 'n blessing.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65569 by Strik*kie
Oops skies Hexy wu nog se baie geluk met jou boeta se prestasies, dis great, my sus se dogter doen dit ook en was laasjaar in mauritius.

Dankie Drieks, dis no weer erg, maar ek sal survive. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65563 by Driekie
Sjoe Strik - shame darem het sy seker support!?
Drink jy rooibostee?Dan kan jy altyd n koppie maak met heuning en suurlemoen - werk ok lekker!

Nice Hexy - jyt reg om trots te wees op daai boetie van jou!!!!

Lekker Dassie - en dan glo ek sal jy rustig kan "vet" word sonder dat mense hm en ah oor hoekom die boepie..hehe :laugh:
Dis lekker om die ma's se support so van vroeg af al te he en ek is seker hulle is meer as over the moon oor die nuwe kleinding!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65560 by Strik*kie
Weet jy nje dit klink vir my almal is darem daar vir haar en so opgewonde. Maar ek kan nie teen dit stry nie, was vrekjaloers.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65555 by Lia
Jip Strikkels, dis unfair, ek hoop mar vir die kind se onthalwe dat daar 'n goeie support system is.

Ag shame Dassie, daarem nog net 'n paar dae wat jy op jou lip moet byt. Hoe gaan jy vir almal vertel?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65547 by Dassie
Dis baie erg Anje. Ek en my man wou dit al uit 'blurt', maar ons het saam die besluit geneem om te wag tot na die 2de scan, so ons moet maar geduldig wees. En dit sal lekker wees om die fototjie vir almal te kan wys.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65544 by sexy~hexy
Strikkie, die gingerale is lekker, nie so sterk soos Stoney nie. Gemmerkoekies het my weer sooibrand gegee!

Ag dis goed Dassie, dat jy hulle darem het om julle te ondersteun en waar jy kan gaan raad vra :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account