file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65631 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65627 by Strik*kie
Kriek jys nou gans te skerp hoor. he he, nee wil nie eens daaraan dink of iets nie, maar ek se jou ek voel of my maag in bolletjie rol. :lol:

Ja ek kon nie die nuus vir myself hou nie ;) Almal het so gewag vir jou nuus. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65625 by Driekie
mmmmmm - Dolla - ek hoop regtig vir jou die maand - wou al lankal vir jou se toe ek jou info onderaan lees - ek het regtig respek vir jou - ek weti of ek so lank sou kon vasbyt nie!!!!!

Kriek!!!!!!!!!!!!WHOOOOOOOOOOOOOOOOHOOOOOOOOOOOOOO - you nailed it girl!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65624 by Dassie
Hi Kriek, hoop jy kry daai job, klink rerig positief!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65623 by Kriek
Hi girls! Dankie strik, sien jy het update gegee. Ek voel baie verlig en positief. Strikkie, wat sien ek van naargeid? Whoohoo! Ek sien iets kom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65622 by Strik*kie
Driek het mos eers gedrink vanaf aug 2006 tot jan 2009 toe is dit normaal en nou weer vanaf april 2010 tot nou, hetnog nie weer gaan toets die maand om te kyk of dit nou weer normaal is nie.

KRIEK EK SIEN JOU DOERBO!!!! WHOOOOOOHOOOO Girl trots op jou en weet jy was 'n killer met die onderhoud!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65621 by Driekie
Hehe Dassie - dis babatjie se "stapelvoedsel" wat jy solank vir hom/haar bymekaargemaak het!!Skuus trek net jou been - ek het rolletjies en eks nie eers preg nie!!!!

Jaaaa - dis omtrent n funny liedjie met daai babageluide!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account