file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30980 by Cornel
Julle maak my skoon honger en ons gaan eet eers half 7!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30979 by Strik*kie
Thx Paisley, sal gou daar gaan loer of hulle het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30974 by Tienka
Ag nee wat Kriek, ek is dit al gewoond, ek maak kos en elkeen vat wat hy wil eet.

G, daai kossies klink vir my nou al te lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30971 by Kriek
Baai Nessie, mooi bly,
G, daai kos klink glad nie borring nie, ek maak ook altyd pap so met die mielies in, DH is mal daaroor ! Dis net daai pap pot was na die tyd

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30970 by Cornel
Dankie Tienka,sal maar kyk hoe ver kom ek...hier gaan ek nie nou dadelik Quit sproei kry nie....kan dit nie iets aan die baba doen nie?

Jinne,julle kossies klins so lekker,hier weet jy nooit wat jy gaan kry om te eet nie,en deesdae walg die kos my....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30968 by Nessie
Dames, ek gaan ook nou groet, gaan eerste by die deur uit hol voor ek weer vir iemand moet sit en wag wat dalk laat hier aankom.
Julle moet 'n wonderlike aand he en lekker eet en doeks!
Hugs! :pinch:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30967 by Paisley
strikkie - mens kry dit by PnP?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account