file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31028 by Strik*kie
GBaby wat's jou ouma se van? Ken daai dorp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31024 by Strik*kie
Tienka jy kan mielies uitlos maar dit maak so creamy saam botter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31023 by G Baby
DIs mos net die hoevelders wat kan krummelpap maak-my ouma hulle het in standerton gebly en sy kon krummelpap maak. EK kan dit glad nie maak nie,maar sal graag wil leer!

Baai almal heerlike aandjie vir julle en lekker slaap. Vanaand is dit despertate housewifes(hoplik nie so simpel soos laas week nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31020 by Tienka
Ek het al 'n plassie hier op my tafel gekwyl :laugh: Ek is nou vrek honger :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31016 by Strik*kie
hmmmmmm vars plaasbrood met regte botter njammiiiiieesss

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31015 by Tienka
Strikkie, dit klink heerlik, my mense eet nie pap met mielies in nie :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31011 by Strik*kie
Die Pap: Julle moet bietjie krummelpap maak dan gooi julle regte botter in en dan sweetcorn, die manne eet hule vingers af. Hulle maak dit sulke bolletjie met die hand druk in sous en gulp dit af. lol Hulle monde lyk alty so blink as hulle klaar geeet het. he he

Tatabaai Kriek lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account