file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #31207 by marie r

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31202 by marie r
Hi Hexy. Lyk my jou gynie is maar 'n anderste een. Ek dink jy moet rerig kyk of jy nie 4 of meer uit die karton kan uitkry nie. Al moet jy die uitnodiging bietjie kleiner maak, maar moenie afskeep en dit te klein maak nie.

Môre aan al my wonderlike vriendine.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #31198 by sexy~hexy
More almal

Sjoe..julle het omtrent kos gepraat gister. My ma maak ook so lekker krummelpap, ek vra maar altyd vir DH om te probeer. Het julle al Maizena pap gemaak? Vrek maklik en baie leka :P

Wag nog vir AF...darem al bietjie meer as gister. Nog geen faks van die gynie nie, hy is regtig 'n ou knorpot. Sal maar later sy spreekkamer bel en by die ontvangsdame hoor.

Ek is volstoom in die ding om die troukaartjie te maak, maak my net soooo vies, vir 'n flippen mooi A2 karton moet ek R10 betaal!!! En ek moet 40 kaartjies maak. Sal nou maar probeer om 4 uit daardie A2 te probeer kry. Het geweet dit gaan gebeur, ons bly mos aan die gatkant.

Lekker daggie vir almal. Paisley, waar is die pic van al jou HPTS ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31079 by marie r
Sorry ek was so bietjie mia.

My manlief het vroeer van die werk afgekom en toe het hy my gevat dat ons vir my kombuis nuwe stoofplate kan gaan koop. (wonder wat soek hy? ha ha ha)

Het toe 'n mooi glasblad stoofplaat gekry, wou nog altyd die glasblad gehad het(gelukkig sê ek baie mooi vir hom dankie hierdie week)

Nou moet hy dit nog net in sit oor die naweek...kan nie wag om dit te gebruik nie.

En dan het ons vandag vir Eduan 'n hout jungle gym ook laat instaleer. Shame, hy's so opgewonde oor die jungle gym. Hy wil net gaan klim en klouter. Die jungle gym mag nou nie gebruik word vir 24uur nie, die sement moet set. So môre gaan ek al my dae hé om vir Eduan van die jungle gym af te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31056 by Cornel
Reg so,lekker aandjie verder! Mooi ry.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31051 by Tienka
Hie-hie Cornel, ons sal maar moet wag. Ek gaan nou groet, wil oor so 10 minute ry. Lekker aand verder!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31048 by Cornel
Hehehe,Tienka ons sal maar net sien......vorige 2 swangerskappe was 1 visvingers en die ander 1 groen bunny melk....

Doodreg G,ek sal bietjie gaan kyk sodra hierdie vervlakste internet saam werk

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account