file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30871 by Kriek
mmmmm, my man sou dit nou like, 4 tiete om mee te speel :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30866 by Dassie
Why thank you Strikkie. Hehe.

Okay julle ek moet nou gaan. Bye aan almal! Geniet julle aandjie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30865 by sexy~hexy
Strikkie, toe ek hom vra hoekom, het hy gese hy wil eers my eierstokke "onderdruk" en volgende maand na AF gekom het, dan kan hy eierstokke begin "stimuleer".

Ag wat, dis seker nou maar so. Het regtig uitgesien na die siklus...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30862 by Strik*kie
O nee nou wil ek my eers giggel oor Dassie se pic, very very nice spene Dassie LOL

Sorry ou hexy, hy moet tog vir jou rede gee hoekom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30848 by Cornel
Hlise,wat sal jy se Rook (minder) of glad nie? Ek sal nou alles probeer.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30837 by sexy~hexy
Die ander gynie praat nie oor die foon nie, moet hom self sien, en sy ontvangsdame (baie nice) het gesê my medies sal nie weer vir 'n konsultasie by nog 'n ginekoloog betaal nie. Het nou my situasie aan haar verduidelik en sy sê ek moet maar my gynie se manier probeer, hy wil dalk net seker maak my siklus is 100% reg.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30833 by Hlise
Cornel - ek het ook gerook toe ek uitvind ek was swanger. Ek het dadelik opgehou rook. Was nogal maklik gewees. DH rook nie. Hy haat dit. Maar iets soos Staminagro help die man as hy rook. Het so gehoor, weet nie of dit bewys is nie. Ek is ook stout by die werk of as ek gestress is maar ek weet ek sal dadelik ophou volgende keer en NOOIT OOIT WEER NIE.

SexyHexy - Dis nou stupid. Kry nog 'n opinie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account