file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30828 by Driekie
Bygese hyt gese volgens my leer en info die afgelope 3maande lyk dit vir hom soos die logiese volgende stap oor my siklusse reg begin loop..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30822 by Dassie
Geen idee. Is dit miskien soos daai effek waar mens die eerste maand na jy die pil gelos het die mees vrugbaarste is? Of so iets.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30817 by sexy~hexy
Dassie, hy is so flippen nors oor die foon, maar tog as mens 'n afspraak by hom het is hy nice. Ek het 'n PVA gehad...nou val dit weer deur die mat. Hoekom my eierstokke "onderdruk" met die pil en volgende maand begin "stimuleer" met die vrugbaarheidspille? Kan iemand dalk verduidelik?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30816 by Driekie
Weet jy ek dink ek kan half my sterre bietjie dank want nou die dag toe ek die dokter bel (soos hy gese het ek moet elke keer op CD1 doen as die anti gesig wys) toe se ek net vir hom ek is weer op cd1 en kan ek nou fertos kry of moet ek nog aangaan met die postoval..toe vra hy net of ek dadelik wil swanger raak en se cool hy fax die voorskrif...

Ander maande het ek net vir hom gevra hoe nou want eks op cd1 en dant hy net gese nee wat gaan nog aan..

Miskien ook insist dat hy dit vir jou gee?of het jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30814 by Dassie
Ek sou sê bel as jy ander gynie ken.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30812 by sexy~hexy
Dink julle ek kan 'n ander gynie bel vir 'n tweede opinie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30807 by Dassie
:P

Hexy, het jy vir hom gesê jy wil nie weer op die pil gaan nie?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account