file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30783 by Morgan
ek weet van baie mense wat rook terwyl hulle preggies is, ek dink dis maar elke een se besluit. maar rook eerder minder as wat jy dadelik ophou en jy is heeltyd gestress en in n flatspin oor jy wil rook.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30781 by Strik*kie
Tussen Nessie se seekoei en Kriek se goggamadora wil ek my doodlag. LOLOLOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30780 by Cornel
wens ek kan ook net dit neersit.....my ma se mos dis vir my net 'n tydverdryf......seker maar my eie skuld....wag ek gaan dit probeer...

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30777 by Strik*kie
Cornel ja hulle se dis nie goed nie, maar dh rook ook en sal maar sukkel om op te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30776 by Kriek
Cornel, dit is maar n moeilike een daai, ophou rook is seker nie een van die maklikste dinge wat daar is nie, dalk moet jy net eers baie minder rook as jy dink jy is swanger, maar as jy daai BPF kry is dit maar die beste om heeltemal op te hou. en ja, rook beinvloed die sperms baie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30774 by Nessie
Cornel, Dh rook self en dit het glad nie op sy toets aangedui dat dit die sperm belemmer het nie.
Die rook vir jouself weet ek nie, my sussie het wel die dag toe sy haar bloods resultate gekry het dadelik die ding neergesit, hang seker van jouself af?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30773 by Cornel
Ai,nou wat kan 'n mens daaraan doen,dh raak heel bevoeterd as hy nie sy sigaret kry nie,en hoe kan ek ophou....hierdie congo het my laat begin rook.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account