file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30712 by Driekie
Hehe Nessie!!

Kegels is maklik - soos wanner jy knyp om op te hou piepie en dis dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30710 by Nelria
hello dames het nou 14 bladsye opgevang so kan nie veel onthou nie

pop maar net in om te se boetie het nou klere in sy kas, spoegdoeke op die draad en sy tas 90% gepak my tas is 80% gepak so nou kan enige iets maar gebeur :)

g - so bly jy het pics geniet :) kan nie wag nie

charlaine - hou daai droom secret geen man wil dit hoor nie

charlaine en cornel - well done met julle pics stunning hoor

mcdonalds - my boetie het al 6 vir ons gebring :)

mmmmmmmmm niks anders nie

xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30708 by Morgan
Vb baie drs se moenie spoeg gebruik nie, maar dan weer eerder dit as lube. het ook gehoor van die eierwit en wou dit ook try as die CM te min was maar dit was gelukkig nie.

Nessie dis braxton hicks kontraksies dis soos oefen kontraksies vir die barmoeder

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30707 by Kriek
:laugh: Nessie vir eierwit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30705 by G Baby
Tienka met elke swangerskap het myne vroeer begin,so dis heeltemal normaal. Ek het blykbaar prikkelbare baarmoeder se gine,so dis hoekom myne so vroeg al begin het en so baie is. Blykbaar is dit ook glad nie teken dat kraam baie naby is nie.
Ek het preseed gebruik,maar ek stem saam dis vrek duur en as gine ges? het geen lube,los dan liewers.
EK het wel swanger geraak met dit,maar geen fout by DH gewees nie,

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30700 by Nessie
NEEEEE sies, eierwit, dink net hoe gaan daai ding stink???? Skuus ek's nou blatant!

Hoe doen julle die kegel oefeninge?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30699 by Kriek
ha ha Nessie, spoeg ? :laugh: Moet dalk daai een probeer.
Dassie, jy sien dis wat my partykeer vies maak, met hierdie dokters, want my gynie het weer vir my gese dit help die spermpies vinniger swem, die Preseed. Maar ja, Morgan is reg, foreplay is verniet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account