file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30680 by Dassie
VB die FS het vir my gesê geen lube in ovulasie tyd nie. Selfs nie eers preseed nie. Dit verhinder glo die spermpies en laat hulle stadiger swem. Maar okay hy het dit gesê na hy na my en man se geskiedenis gekyk het. Nie so seker wat om te doen as mens wel probleem met CM het nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30679 by Kriek
VB dink nie dit is nodig vir die Preseed nie, hoor maar by die ander jong, want ek stem saam, dit is vrek duur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30678 by VB2010
Tienka ons was so paar weke terug sonder krag die een dag en toe sommer sonder water ook die volgende dag

GBaby hy is in die sekuriteits bedryf

Strikkie ek het ook gedog ek gaan net roofkyk toe ek sien hoeveel ek moet opvang lol

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #30677 by Morgan

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30675 by Morgan
VB ek wou ook nie so baie geld spend op lube nie... as daar n te kort is aan ie CM gebruik dan baie foreplay dis verniet :-)

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30673 by Nessie
Dassie, ek voel ook so vandag, het darem nou-nou een van die nuwe TV Bars gehad, die meusli ene, noggal lekker!

GBaby, dan weet ek nou darem nie, want DH is verslaaf aan Coke en ek kan nie sien dat dit help nie?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30671 by G Baby
Tienka hulle s? hoe meer BH hoe makliker gan mens kraam,BH oefen die daai uterus spiere (weet ok nie hoe waar dit is nie).
Doen julle girls julle keggel oefeninge?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account