file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30658 by Morgan
hello driekie bly jy voel beter!! :-)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30657 by Nessie
Hier's ek weer!

Hallo aan al die ander wat nou hier aangekom het! Hoop dit gaan goed!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30656 by Strik*kie
VB jong dog net jy roofkyk en gaan nie chat nie.

Julle sien ek chat alweer amper heeldag en werk nie veel nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30653 by Dassie
Jou man is net betyds by die huis VB hehe.

Ek is so flippen honger vandag, maar daar is niks om aan te peusel by die werk nie. (Ek het al als opgeëet wat hier was haha) Ek moet oppas of ek sit te veel kilo's die winter aan.

Bly jy voel darem beter Driekie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30652 by Tienka
Strikkie, ja dit is nogal en dit klink snaaks maar dit voel regtig of my keel toetrek en ek nie kan asem kry nie.

G, ek voel myne meer aan die onderkant, ek voel letterlik hoe trek my baarmoeder styf en na ' paar sekondes dan ontspan dit weer. Partykeer is dit net ongemaklik maar partykeer nogal seer. Eish, dis maar net die begin :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30651 by Strik*kie
Morgan, het jy al vir feetjie getry wat op pf was? O gonna ek dink haar naam was feetjie?

Hey Driekie....wa was jy????????? :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30650 by VB2010
ok wag kan so paar dinge onthou

paisley se midagete - ek dink alweer aan KOS!
klippie se NUUS! sies vir jou!
GBaby se foto sessie
Hexy se uitnodiging
Tienka sonder krag, my ma hulle sit ook sonder krag in daai area
en iets van Mcdonalds glase

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account