file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30414 by Strik*kie
Klippertjie glippertjie ek stem amper saam paisley, maar kry jou darem jammer :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30412 by Morgan
haha mamma paisley is kwaai

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30411 by ChaNa
Ek wonder nou al hoe ek vir julle klomp gaan se as ek preggies is. Hoe kan mens julle suprise want julle is te ver kan niks vinnig pos nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30410 by marie r
Ivm die lys. ek gebruik die nuwer version van Excel. Sal dit oorsit na die ouer version een weer dan mail. sorry julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30409 by Morgan
hoop jy het dit vroeg gevang en kan hom vinnig reg dr!!! ek stem dis nie lekker om dr toe te gaan vir so iets nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30407 by Goggatjies
y kry homipatiese medisyne vir dit
Sal moet dink wat die naam was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30405 by ChaNa
Dis vrek seer soos ek al gehoor het. Ek het al gehoor van salf wat great is dan sal ek jou kom laat weet moet net gaan uitvind wat is die naam

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account