file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30343 by Goggatjies
Pais - baie trots op jou goeie middag ete
Ek het darem gesondheids brood gehad met tuna, tamatie en kaas

Charlaine - ek is jammer maar ek is ook 'n POAS addict - so ek sal jou nie goeie raad kan gee nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30342 by ChaNa
Ek het die dag in engeland wat ek getoets het geweet eks swanger en toe kom al 3 toetsies pragtig sterk 2 strepies uit. Dit was so wonderlik ek wil dit wee he. Dink as ek 'n + moet kry sal ek elke dag toets vir daai 2 strepies haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30340 by Morgan
Charlaine ek kon dit ook nie mooi verstaan nie. Want mens se bad water moet lou wees. Maar as mens swem in koue water se hulle dis fine??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30339 by marie r
Ai sorry dassie. Hier is nou so veel dames wat moet toets binne die volgende paar dae dat ek vergeet. Jammer Dassie. Sal jy my vergewe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30337 by Hlise
Nog iets. ek het ook met my eerste swangerskap van die aand van die BD geweet die maand is die maand. Dis snaaks hoe mens net weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30335 by Dassie
Sies Marie, jy los my uit.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30331 by Hlise
Met my eerste swangerskap wat my strepie ook so lig ek moes hom in die sonlig hou en erg verbeel om die strepie mooi raak te sien. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account