file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30373 by Morgan
Mens kan ook nie AL die raad volg nie dan sal mens net mooi niks mag doen nie! Maar maak maar van nou af jou bad water klein bietjie kouer

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30368 by Paisley
was nie ek wat gepraat het van die bad nie, maar ek het dit ook gehoor charlaine. Ek weet nei hoekom nie, maar na my tweede IUI het ek moeite gedoen om nie so warm te bad nie... Something musta worked... LOL, maar ek weet nie of dit 'n old wifes tale is nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30366 by ChaNa
My due date wys 2 Februarie as ek nou swanger is maar baby sal dan seker hier by die 27ste januarie kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30358 by Morgan
Ek kry ook nie daai lys oop nie... dog dis net ek!

Nessie ek het geen idee van so website nie, laat weet my asb as jy hom kry

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30357 by Nessie
Glo my Marie, ons soek dit ook! Sal ‘n Klomp Januarie/Februarie babas he!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30350 by ChaNa
Is ook maar goed ek en Cornel het 'n date om saam te toets anders het ek wragtig waar nou een gaan koop lol. Eks ook 'n poas addict lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30346 by Dassie
:laugh: Dis okay Marie, ek joke net. Hier is baie van ons so ek raak ook partykeer deurmekaar. :P

O ek kan nie daai lys oopmaak wat jy gestuur het nie Marie, gebruik different version van excel.

Die dames wat gaan krame in Junie en Julie, gaan julle darem nog tydjie maak om ons te kom update? Hehe, ons soek 'n paar baby pics elke maand asb.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account