file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30105 by ChaNa
My mense is oor so uur of wat by die huis.. DAMMIT net toe ek dit beginne like alleen lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30103 by Morgan
en n week voor dit was daar net n sakkie. Maar paisley sal beslis dan al kan sien hoeveel babas daar is... ek kan nie meer wag nie!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30100 by Hlise
Nou voel ek sleg! :blush: Ek weet mos van Paisley...ai tog! en ek het al geluk gesê. My kop werk nie lekker terwyl ek met World Cup goed tussen deur werk nie!

Cornel/Ek dink so. Ek het ook laas myne verkeerd uitgewerk. AF kom die dag daarna. Maar wees positief. AF IS LANDUIT vir jou.. :P

Hallo Charlaine! Ek is baie agter en val altyd te laat in. Julle ook TTC? Hoe lank probeer jul al?

Ek het nou met ticker update volgens my vorige siklus...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30095 by ChaNa
Morgan kon jy vir carli mooi sien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30094 by Morgan
ek het gegaan op 6 weke toe meet die baba net 5 maar ons kon al die sakkie sien ek gan toe n week later terug en hier is baba:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30091 by ChaNa
Al wat my worry is, kylie soek ni haar pa nie. Sy soek my die heeltyd en as daar iets vir haar gedoen moet word of haar aan die slaap moet maak is dit mamma. Pappa mag niks doen nie, so ek weet nie hoe moeilik dit vir my gaan wees as boetie of sussie daar is nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30089 by ChaNa
Ek dink mens sal inelkgeval nie self weet tot daai nuwe babatjie ni daar is nie. Soos wat mens ni jouself kon voorstel hoe dit gaan wees met jou 1ste baba nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account