file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30161 by klippie
Morgs ons gaan 16 tot 20 Junie. Ek hoop om die lys te haal vir 14 Junie, dan kan ek recover terwyl ek op vakansie is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30158 by Morgan
En klippie ook yippee!!!!!!!! wanneer gan julle nou weer op vakansie??

Paisley moomie se nie vir mens nie, so mens moet maar elke dag gan check ek click gewoonlik net op die PM knoppie onder hoeveel posts ek het

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30155 by Strik*kie
Hey Paisley het jo al hallo gese jy het seker gemis. ;)

Hi Nessie, en toe hoe het die aand verloop???? :blush:

Klippie, glippie jy roofkyk!!! Ons sien jou !!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30154 by ChaNa
Is 18 Julie jou due date tienka?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30153 by klippie
O ja, het my GP gebel vanoggend - hy sê operereer die damn ding! So ek gaan nou my linkergewrig laat doen, moet net die op bespreek...sal seker middel Junie wees.

Dan sal ek met IUI kan begin einde Junie. Pais, as jy daai tweetjies van jou kan knyp tot op 44 weke, en ek gaan tot op 38 weke, dan is ons nog so saam saam!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30152 by ChaNa
Die enigste nadeel paisley mens sien dit nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30151 by Tienka
Ek is hieso, ons het nog 3 bfp's nodig voor 18 Julie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account