file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29471 by klippie
Thanks Drix, daai room en mushroom besigheid klink lekker. Ek het nog room in die vrieskas. I don't do veggies, maar daar is nog 'n pakkie gevriesde spinasie wat ek kan nuke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29468 by Driekie
Hexy net n idee vir jou voorkant hoekom probeer jy nie ook bietjie groen daar in bring nie (soos photoshop) sekere dele van elke Letter-prentjie - hoop dit maak sin....ek dink dit sal stunning lyk en dit mooi afrond..... :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29460 by Tienka
Ek kort nog 1 om by 800 uit te kom so hier is hy.

Hexy, hierdie plek is verslawend!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29459 by marie r
Ek gaan julle ook nou vir eers verlaat. Moet gou iets aanmekaar gaan slaan vir aandete. Loer bietjie later in weer.

Lekker aand vir julle.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29457 by klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29456 by Driekie
Hmmm Klippie - ek dink nog so bietjie...

As daai mushrooms nie sous by het nie dreineer dit en braai saam met garlic dan kn jy allerhande lekker dinge bysit soos jy lus het - room peper en spices, room kaas en spices en as n tipe gravy iets bo-oor die minute steaks en dan jou groentes patats pampoen of so iets en n groen groente miskien boontjies met lekker aartappel en botter of dalk n lekker groenslaai met rocket en sulke lekekr blare en rysies....

Ek nie verbeeldingryk vandag nie... :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29453 by sexy~hexy
Tatta almal, leka aandjie verder :) En try om nou nie weer sooooooo baie te chat nie hehehe

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account