file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29415 by Therese
nessie, ek is al seker 2 jaar by hom. gaan nou vir die 3de keer IUI doen by hom. jip, ons probeer vir Number 1...ek glo die Liewe Heer (en dok N!) sal help - op die regte tyd, ne!!

Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29414 by marie r
hexy, dit is baie nice.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29413 by sexy~hexy
I have limited resources :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29412 by klippie
Paisley, ek is op CD20. Ek het 2 moederlike ganglions - een in elke gewrig. Orto sê hy wil nie opereer nie. Ek wil, want ek kan nie my hande meer so lekker gebruik nie. So ek wil dit fix voor ek preggers raak, anders kan ek dalk nie die baba se bottel vashou nie! En een van die dae eet ek net sop, want ek kan nie meer 'n mes en vurk vashou nie.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29408 by Paisley
is regtig nice hexy!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29402 by Therese
klip, jong i dont know...klink vir my bietjie gevaarlik dodgy....ek weet net jy moet stil le en basies met die bene in die lug, na die IUI!!

Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29401 by Nessie
Driekie, ek glo nie dis die selle een nie, ons is mos van Durban! LOL!!

LOL Klippie, dis wat DH altyd vir my se!!!

Therese, skuus, jy is reg, dis hy. Weet nie hoekom het ek nou aan die R gedink nie maar dis die einste. Moet hom die eerste keer gaan sien by die kliniek en daarna kan ons St Aug toe gaan. Ek het met hom oor die foon gepraat ek hy klink baie nice!
Skuus, ek ken jou nie van die ander posts af nie, jammer ek so vra maar probeer julle vir nr 1?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account