file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29647 by sexy~hexy
More almal :)

Sien ek het darem net een bladsy gehad om op te vang YAY :)

Ek het ook gedink ek gaan nog speel met die voorkant van die kaartjie, dis te DULL!! Het gisteraand nou omtrent le en dink aan idees...ek gaan beslis nog groen aan die voorkant inbring...en die kaartjie met 'n mooi groen en silwer lint toebind...met 'n veer voorop? En dit toesmelt met groen vetkryt...HOe klink dit?

OKKKKKK...lyk of AF besig is om te gebeur - het vanoggend amper erg pyn en daar is ietsie as ek afvee...so ek hoop vandag is CD1...come red river rosie.....hehehe...Dan is my siklus 29 daggies...beter as die 30 van laas maand :cheer: LOL Ai hoe ons AF aanwens en weg wens is net 'n wonder (sigh)

Lekker daggie vir almal!

More Tienka :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29644 by Tienka
Hey Sexy, ek sien jou!! Ek sien op fb dat Jaden waterpokkies het, shame man, ek hoop hy word gou gesond.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29638 by Tienka
More julle wonderlike dames. En hier word ek vanoggend in die stikdonker wakker, ons krag is af en daar issie 'n manier wat ek nou probeer om werk toe te ry nie. Dis so donker in die huis nog dat ek nie behoorlik kan sien nie, so ek wag nou maar rustig vir die krag om weer aan te kom.

G, ek gee glad nie om om my birthday met jou boeta te deel nie :laugh:

Strikkie, eish daai hondjie pj-dril is net so erg soos baba dril, ons het dit mos 2 maande terug gedoen. Gelukkig hou dit nie lank nie.

Aan al die ander dames - goeie more :laugh:

PS: ek voel darem beter vandag, dink boeta het van posisie verander dis hoekom ek so seer gehad het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29603 by ChaNa
Hey wie is nog hier?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29584 by G Baby
Hallo julle-het lekker gekuier saam vriendin en kids het so lekker gespeel,natuurlik in die modder en sand-lekker vuil gewees.
Tienka ek het goeie kans om op jou verjaarsdag die 18e te kraam,dan is ek 39 weke. Sal die langste wees wat ek nog geloop het. Vanaf 38 weke sal ek weer baie aktief raak-stap,fietsry,baie BD sadat hierdie baby nie tot 40 weke moet sit nie...
More oggend 10 uur gan ons nou fotos neem-ek stress nogal so bietjie,weet nie of hierdie twee teroriste van my gaan saam werk nie-hulle het so snaakse houdinkieaan hulle die laaste dag of 2.
Hopelik verbaas hulle my-sal hulle maar omkoop met wimpy of spur daarna.
Sal die girl vra om vir my fotos te mail sodat ek vir julle kan wys.

SIen julle almal het ook lekker kossies gemaak vir aand ete. Ons het self lekker gesmul,hoender,pampoen,broccili en blomkool met kaas sousie en rys.

Lekker aand vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29581 by G Baby
H Nelria-sien jy is nog op. Ok nou eers rustiger by my,kids gebad en gevoer nou nog net bed toe,maar ek gaan nou eers bietjie asem skep. Hoe gan met jou -hoe voel jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29580 by VB2010
Sien almal is klaar huis toe - lekker aand!

Driekie lyk my dis iets met die fertomed en choccies, ek het ook erg cravings vir dit en Paisley het ook gehad!

klippie ek dink ek het nou die gat aan die gat beet, wat is orto?? as dit is wat ek dink kan jy Boetie Tiart by Unitas bel hy is BAIE GOED! 'n ander ''dr'' wou my man se been so 3 jaar terug afgesit het en Boetie Tiart het hom ''gered'' hy het nou wel vandag nog probleme met die enkel en skroewe en dinge in maar kan darem normaal loop

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account