file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28315 by Tienka
Ek sal definitief na jou foto's gaan loer!! Jongie, jy vra nou die verkeerde persoon, ek is baie ongeduldig en sal 25ste al toets :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28314 by VB2010
charlaine net jammer my man sit in Durban :unsure:

MAAR hy behoort vanaand terug te wees, of iewers in die oggend ure more oggend :woohoo:

en soos ek dit verstaan ovuleer mens 'n dag of wat later op Fertomed, so ek sal moontlik eers teen die naweek O

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28312 by marie r
Hulle sê jy moet wag vir 'n week nadag jy veronderstel was om jou siklus te kry om te toets. Maar die meeste van ons kan gewoonlik nie uithou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28311 by Cornel
askies maar wat beteken POAS? Ek maar nog bietjie dom met hierdie afkortings van julle.....lol

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28307 by Cornel
Het hom gekry,baie dankie. Daar is ook baie fotos van die congo,as jy dalk belangstel. Wanneer dink jy is die beste om te toets,ek moet so om en by die 24ste van die maand my siklus kry?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28305 by ChaNa
Whoo hoo VB jys in 'n lekker week die week LOL...
Ek hou al my duime vas vir jou.

Cornel, is jy ook so POAS addict soos di klomp girls hier lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28303 by Tienka
Cornel, het jou 'n friend request gestuur op fb, ekke is Sonia Loram

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account