file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28280 by ChaNa
P - EK WAS OOK GLAD NI NAAR MET KYLIE NIE NET BAIE MOEG

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28278 by Paisley
charlaine - as ek jou kan raad gee (komende van iemand wat al op cd20 getoets het) MOENIE!!! as dit positief is stress jy te veel! Regtig. Ek was 'n wrak die dag wat AF moes kom. So dit is beter en wat AF uit jong! Trust me

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28276 by Dassie
VB - Klink na goeie nuus, een van die dae het jy jou BFP. Hehe ek dink ons almal mik vir Junie.

Cornel - Hey ek sien jy het 4 dae oor, ek en Nessie sit op 5 dae. Is mos Nessie?

Anje - Bly jou eksamen het goed afgeloop.

Kriek - Groot hugs vir jou.

Paisley - Ek is seker daai naarheid gaan nog kom hehe. Maar dalk tref dit jou nie, as jy lucky is.

Hello aan al die res.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28275 by Tienka
Ek hettie uithouvermoe nie, sterkte Charlaine!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28274 by Cornel
Baie dankie Dassie. Ek het ook al 2 miskrame gehad. Jammer om te hoor..... Ons probeer nou al 5 maande weer....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28271 by marie r
Ja Cornel ek is. Ek's Marié Rademan. 'n Klomp van ons is op facebook. Wat's jou naam en van ,dan kan al die ander jou ook sommer add.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28270 by ChaNa
Dit gaan nou wee hierdi week baie uithoe vermoe van my vat om die te POAS LOL. Ek is op DAG 22.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account