file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28302 by VB2010
dankie Tienka

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28300 by Tienka
VB, ek het myne net gesluk

Cornel, moeilike ene, persoonlik sou ek eerder die disappointment wou vermy en ek sou nog 'n paar dae gewag het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28295 by ChaNa
Ek mag nie poas nie DH het my verbied lol...so nou moet ek dit tenminste uitwag vir 'n paar dae na Af moes kom. Maar volgens Dr pentz moes ek definitief op dag 14 ovuleer agv die trigger shot so die ander dametjie het nou die dag gese mens kry af ALTYD 14 dae na ovulasie so dan moet ek op dag 28 af kry. Ek wens net hierdie week om regtig waar lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28290 by VB2010
thanx Dassie, ek is so bly jy het ook nou 'n pva! ek dink Junie/Julie/Aug gaan goeie maande hier vir 'n hele paar wees, ons almal gaan nog 2011 babies hê, dis weird nou dat ons weet wat aangaan is ek meer broeis as ooit!! LOL

Tienka ek dink ek het dieselfde as jy, myne lyk soos koutablette, sluk jy hulle heel?

paisley ek gaan dan eerder by clicks of dischem ook kry, R10 vir 100! dis mos 'n bargain!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28288 by Cornel
so se die ticker,maar ek weet die wat om dan te doen nie,moet ek toets of nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28284 by Cornel
Corneldriekduplessis.....sal bietjie kyk of ek jou kry.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28283 by Paisley
helo dassie! hoe voel jy vandag?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account