file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27297 by Driekie
Anywho - ek voel baie beter vandag!!Dankie vir almal se navrae oor hoe dit gaan!!

Ek het iewers iets gelees van Nel wat siek is - ai sjoe - jy moet maar net goed dose met al die preggy-friendly meds en n lekker laaaaang slapie vang!!!

Verder - wat het ek gemis!!Ek kan niks onthou wat ek sopas gelees het nie :huh: - net blank!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27294 by Nelria
ankia - dit sal good wees LOL maar as py inskop dan se ek SPUIT!! LOL

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27291 by Tienka
Ek gaan my bes probeer Nelria, het die heel eerste keer net pethidene en gas gehad en tweede keer epi.

Ek het noggie op pyn meds besluit nie maar ek WEET ek wil definitief NIE weer 'n epi he nie.

Ankia, snaaks genoeg was kraam met my 2de baie langer as my 1ste, hy was nog nie gereed om te kom nie.

Driekie, bly jy is hier!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27292 by KarinM
Jip Nelria... ek kan ook nie kante kies nie. Ek het al hard en duidelik vir hulle gese (toe hulle skei) dat ek Switzerland is!

Ag dis so lekker om reg te maak vir baba se koms, al daai kleertjies uitpak, sag gewas en ruik so lekker... :)

Wie van julle het dalk al twee keisers gehad??

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27290 by Morgan
Ek kan nie wag om nelria se boetie te sien nie!!! ek gan van die eerstes by die hospitaal wees. Maar moenie warry nie ek sal net een keer inpop en dan jou kans gee om te rus en dan weer by die huis kom kuier!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27288 by Dassie
Gaan julle nou update.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27287 by Nelria
driekie grrrrrrrrrrrrrrr man dis niks lekker nie

kriek - normal is pissmaklik gewees vir my water het 11.30 gebreek, kontraksies van 1.30-3 epi so net gele en nonsens praat tot oggend 6.50 na 6 drukke toe pop lea uit teen 12 toe bad ek, was hare en eet lunch onder in kafeteria :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account