file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27360 by Nessie
Dassie, dit klink baie goed jong! Is baie bly vir julle dat dit so goed gegaan het.
Ek hou FXFXFXFX!!!

Morgan, kry ek nou skoon 'n traan in my oog. Ek verstaan wat jy bedoel, maar ai, kan hulle nie maar net 1 dag in ons skoene stap nie. Hulle het geen benul wat dit vir 'n vrou beteken as sy nie vinnig swanger raak nie.

Sexy, ek verstaan, ek het reeds vir DH gese, die Here sou nie dokters op aarde gesit het as hulle nie bedoel was om ons te help nie. Maar dan se hy ek probeer dinge in my eie hande te neem en laat die Here nie toe om sy wil te laat gebeur nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27359 by Driekie
Nessie - my hart gan uit na jou toe - my liewe dh is ook soms so hard oor goed!!Maar moet jouself nie bekommer nie. Soos jy se jy het dit in die Here se hande gege - so los dit nou daar en moet dit nie gan terugvat of vra nie!!

Onthou volgens al die toetse en dinge wat julle gedoen het is als normaal - so ek dink as julle by dok gan kom gan hy vir julle 10 teen 1 n baie maklike paadjie uitwys (nie noodwendig IUI nie, maans skrik gewoonlik as hulle hierdie woorde wat hulle nie verstaan nie hoor).Miskien is dit net n timing issue - miskien nog nie die Here se timing vir julle gewees nie.En dit kan enige dag Sy timing word - hou net vas aan dit wat Hy jou belowe het (Hy gee dit wat jy vra en begeer in gebed).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27351 by sexy~hexy
Ai Nessie...partykeer wonder mens hoe werk mans se koppe? As jy van CD8 tot bv CD20 3xkeer per dag BD en nog nie swanger word nie, wat dan? Die vensterperiode vir 'n vrou om swanger te word is so klein, en dis soos die girls se, mans besef nie hoe ons track hou en beplan. As dinge nie wil gebeur nie, moet mens hulp inroep. Dis soos 'n kar wat stukkend is, 'n man kan probeer fix en probleem soek en se niks is fout, maar een of ander tyd gaan hy 'n mechanic moet inkry voor die kar pistons slaan en hy met duisende rande se skade sit. Hoekom kan hulle sulke goed uitredeneer, maar as dit by goed kom soos babas, slaan hulle toe? Ek bedoel dit nie lelik nie hoor!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27349 by Morgan
Nessie ek dink jou man het n sagte hart, dis oor hulle nie wil he die vrou moet seer kry wat hulle sulke buffels word.

Ek onthou toe die baba amper in n MC ge eindig het, het my man net gese dit maak nie saak nie ons weet nou ons kan weer swanger word. My so kwaad gemaak gevoel of hy glad nie omgee oor die baba nie. Maar toe hy daai hart klop sien toe bars hy uit in trane. Toe besef ek dit was net om my te probeer n ander kant sien al was dit vir hom net so moelik.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27342 by Driekie
Hehehe - gou bietjie gan kyk wat ek s als vergeet het!

Gb - jou kids is sooooo adorable!!!Ek sou nie se jou klein boetie is net 2 en n half nie - hy lyk al ouer as 3!!!En daai magie is super-mooi - kan sien jy "pop" nou lekker!

Nice Dassie - pva is n begin in die regte rigting!!!!

Skies Strikkels nie n clue nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27341 by Kriek
Dassie, baie bly dit het goed gegaan, dis wonderlike nuus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27340 by KarinM
Wonderlike nuus Dassie!! :P

Sal vir jou bid en albei duime vashou vir 'n BFP die maand!!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account